Welkom by Donkerpoort Safari Kamp

Donkerpoort Safari Kamp is 'n Jagplaas 12km buite Nylstroom op die Donkerpoort pad.

Nuwe jagkamp, bestaande uit:

6 Hout huisies van 3mx4m elke met 2 enkelbeddens toegerus. Die huisies is tussen die bome in 'n halwe sirkel.

Die badkamer (stort, hwb en toilet) bestaan uit hout huisie 3mx3m volledig toegerus.

Die kombuis van 5mx8m met dak, betonvloer en skadunet kante. Volledig toegerus met yskas, gasstoof, potte en panne, borde en eetgerei. Wasbak vir skottelgoed.

Die jagkamp is toegespan met skadunet beskutting met 'n lapa en braaiarea.
Die kamp is toegerus vir 12 mense met plastiek tafel en stoele.

Veldgids

Wild op die plaas wat gejag mag word:Rooihartbeeste, Blouwildebeeste, Koedoes, Zebra's en Rooibokke.
Die blesbokke en Gemsbokke word nie hierdie jaar geskiet nie.

 

 

 

Wildritte kan gereel word teen R200 vir 2 ure.

Pryslys en aanwysings

Kontaknommers

Posbus 3463 Nylstroom 0510

Tel : 074 939 1030

Faks : 0865241595

 

Selfoon : Barend 074 939 1030

 

 

Wild op die plaas wat gejag mag word: Blesbokke, Rooihartbeeste, Blouwildebeeste, Koedoes, Gemsbok bulle, Zebra's en Rooibokke.

Locations of visitors to this page